Andre Schwartz tree op te Drostdy Theatre

Die man se stem is iets besonders en hy verstaan van konsert hou – sy verhoogspersoonlikheid is magneties – hy dra immers die Andrew Lloyd Webber stempel van goedkeuring.

Datum:- 28 Julie 2018

Tyd:- 20:15

Toegang:- R120


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Stellenbosch?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Sy vertoning is n belewenis van nostalgie, treffers, styl, humor , ongelooflike verhoogspersoonlikheid en uitmuntende sang – hy gee nie konsert nie, hy kuier saam met sy gehoor! Hy sings se eie treffers, liedjies uit musiekblyspele, Big Band swing en dan skuif hy agter die klavier in en sing ook n paar beminde liedjies.

Adres:- Drostdy Theatre, Alexanderstraat 48, Stellenbosch

GPS Koordinate:- 33.9358° S, 18.8588° E

Kontak:- 087 943 2459

Kaartjies kan bespreek word by Drostdy Teater

Andre se nuutste enkelsnit “Tweede Kans” is onlangs vrygestel. Die snit het `n lekker ritme. Mense geniet intergriteit en daar is `n integrale integriteit hierin wat luisteraars van alle ouderdomme gaan intrek.

Geen gehoor stap onaangeraak uit na n Andre Schwartz belewenis.


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment