Caledon fm – In te lig, Op te voed, te Vermaak en om goeie geselskap te wees.

Ons is ‘n familie georiënteerde radio stasie Afrikaans (80%) en Engels (20%)

Ons begin uitsaai op Internet stroming op 31 Maart 2015
Ons ICASA uitsaai lisensie word uitgereik op 14 Mei 2015, met ‘n frekwensie toekenning vir die Caledon en Bredasdorp Omgewing.

Ons lisensie stel ons daartoe in staat om enige plek in die Overberg Distrik Munisipaliteit uit te saai.

Ons Caledon sender word op 5 Junie 2015 geïnstalleer. Ons begin uitsaai op 89.3fm
Ons Bredasdorp sender word op 28 Julie 2015 geïnstalleer. Ons begin ook uitsaai op 99.3fm

Omroepers:-
Sharon Brink
Hannes Smal
Gavin Kiewitz
André de Bruyn
Marna Jacobs
Jacques Brinkhuys
Ds Jannie Pelser
Liesl Mouton
Bertus Hayward
Chad October
Ursulla le Grange
Daleen van Schalkwyk
Nicki-Ann Smal
Pieter Cloete
Yvonne van Tonder
Alan Rosenmeyer
Deon van Zyl
Ronel Conradie
Pastoor Etienne Gerber
Heynè Brink
Nelmarie van Zyl
Walters Joubert
Henro Boshoff