Die sanger Steve Hofmeyr kom SKREE in Kaapstad

Steve Hofmeyr het rede om te glimlag. Hy het sy 30ste CD opgeneem, sy 11de boek uitgegee en op 53 jaar weer pa geword! Baie om te vier… Sy dubbel platinum Country was een van Suid-Afrika se beste verkopers vir 2016 en nou kan sy leer van ondersteuners uiteindelik uitsien na SKREE, sy nuutste oorspronklike album vir sy SKREE-toer in 2018.

Datum:- 19 April 2018

Tyd:- 18h45

Toegang:- R170 – R200
Kinders:- (3 to 12 jaar): R120.00

“Ek word pal geinspireer deur mense, idees en seeninge. Ek was vir die eerste keer in jare weer lus om te skryf. SKREE is die resultaat,” het hy gese voordat hy sy internasionale toer afgeskop het in Australie en Nieu-Seeland. Hy bring dekades reeds `n voorsmakie van sy Afrika aan duisende bewonderaars oor die wereld. Hy het terugkeer huis toe vir die publikasie van sy 11de boek, `n misdaadroman genaamd Die Onaantasbares (The Untouchables).

Dit sal sy 6de roman wees. “Daarna begin die toer. Ledigheid en ek is onversoenbaar,” se die 53-jarige, onlangs `n pa. Sy dogter, Romy-lee, is gebore op 19 Junie 2017. Hy lag: “As jy gedink het ek is klaar, skaam jou …” Hierdie Pretoria-gebore, ongeneesbare Blou Bul en dwarstrekkerige aktivis vermaak Suid Afrika al drie dekades lank.


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Kaapstad ?? kliek hier !!



Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Adres:- Kraaifontein Stadsaal, Corner of Brighton and Darwin Road.

GPS Koordinate:- -33.840051,18.698559

Kaartjies te koop by Computicket


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment