Kom sokkie saam by Sokkie Is Groot in Pretoria

Sokkie is Groot met Jay en Lianie in Pretoria aangebied. Aanhangers kan die aand om sokkie saam met een van Suid-Afrika se gewildste duetpaartjies, Jay en Lianie. Die Bonnie en Clyde van die Afrikaanse musiekbedryf is deel van die Sokkie Is Groot-konsert wat in Pretoria aangebied word.

Datum:- 8 Augustus 2018

Tyd:- 19:00

Toegang:- VIP Inskrywing: R150.00, Enkelinskrywing: R60.00, Paartjie: R50.00 elk, R100.00 vir albei (key asseblief kaartjies voor die skou, daar gaan verkope wees by die deur nie)


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Menlyn, Pretoria ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Saam met die geliefde paartjie gaan Dirk van der Westhuizen, Die Campbells, Sunset Sweatshop en verskeie platejoggies seker maak dat jy nie vir een oomblik gaan wil stil sit nie. Boonop gaan konsertgangers na hartelus kan kuier, want die volgende dag is `n heerlike vakansiedag as Vrouedag gevier word.

Vir hierdie konsert, wat by die Sun Arena gehou word, word daar ook spesiale voorsiening in die lokaal gemaak. `n Verhoog, reg in die middel van die arena, word opgestel met `n dansvloer reg rondom wat dit `n volle 360 grade ervaring sal maak.

Adres:- Sun Arena @ Time Square, Menlyn Maine, 209 Aramist Avenue, Menlyn

GPS Koordinate:- -25.787990,28.282148

Kaartjies kan bespreek word by Computicket


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment