Top 20 vir die week: 18 Junie 2018

Aan al die Vaders wat ons berigte volg hoop julle het ‘n wonderlike dag gehad en dat julle sommer lekker bedref was.

Jay behou sy eerste posisie hierdie week met sy liedjie “Lê ‘n bietjie langer”. Elandré spring ook op na die 3de posisie met sy treffer “Honderd duisend maal”. Ons het ook ‘n nuweling op ons Top 20, dus niemand anderste as Almero met sy liedjie “Monochromie”, hy neem die 20ste posisie in, julle kan na sy liedjie luister verder in die berig.

Ons Top 20 singers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
5. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
6. Elandré – “Die lyn”
7. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
8. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
9. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
10. Appel – “Boer loop deur my are”
11. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
12. Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”
13. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
14. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
15. Twee – “Om en om”
16. Dirk v d Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”
17. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
18. Anders – “Bruid”
19. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
20. Almero – “Monochromie”

En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos/klankgreep sommer net hier vir jou om na te kyk en na te luister. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede).

Hier is jou nommer 1 – Jay – “Lê ‘n bietjie langer”

Hier is jou nommer 2 – Tarryn Lamb – “Mal oor jou”. Ongelukkig kon ek nog nie ‘n musiekvideo of ‘n klankgreep vir julle in die hande kry van die liedjie nie, maar ek gaan aanhou soek om dit vir julle in die hande te kry !!

Hier is jou nommer 3 – Elandré – “Honderd duisend maal” (klankgreep)

Hier is jou bonus musiekvideo’s of klankgreepe, hoop julle geniet dit:-

Almero – “Monochromie”

Die Heuwels Fantasties ft. Riana Nel – “Doen Net Wat Ons Wil”

Chanell van den Bergh – “Twee Tree”

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment